Testimonial from Anonymous


Mariska, jy was ‘n ster, dankie vir wat jy alles vir ons gedoen het.

Laat weet my van enige skade wat ons by Ambleside of in die dorp aangerig het sodat ek kan goedmaak!

As daar geld oor is wil ek he jy moet ‘n ekstra R 1000 vir jou moeites uithou.

Weereens dankie. Sien uit na ‘n volgende keer.

Coenie Louw  ABSA


Share