Testimonial from Groete Cobus
More my GUNSTELING meisie.
Eerstens wil ek weereens vir jou BAIE BAIE dankie se vir nog n great road trip. Dankie vir jou reelings, moeite en vir die feit dat jy elke deelnemer spesiaal laat voel. Min mense het die gawe om dit te kan doen.
Groete Cobus
Share
