Testimonial from Jamie de Bruin


Hi Mariska.

Dankie vir al jou moeite, dit was ongelooflik lekker.

Ek en my familie gaan heel moontlik volgende jaar weer deur jou bespreek!

Sal jou vroegtydig laat weet.

Sterkte vir die nuwe jaar.

Groete   Jamie de Bruin

 


Share