Testimonial from Jurie Majoor


Hi Mariska,

Wil net dankie se vir die golf en al die reelings ,julle was regtig topklas en daar is absoluut geen klagtes van ons drie af nie. Ek sal julle enigetyd aanbeveel aan mense in die golf sirkels.

Groete, Jurie Majoor

 


Share