Testimonial from Willie  /  StandardBank
Hi Mariska
Baie dankie, die manne het hulle gate uit geniet, en alles het glad verloop sonder enige probleme. Baie dankie vir al jou reelings, ek sal sekerlik weer volgende jaar hierdie tyd op jou nommer druk..
Groete
Willie / StandardBank
Share
